"revisionslider-help-dialog-slide1":"Die weergawebalk help om deur weergawes te navigeer en te vergelyk op die vergelykingsblad. Dit is gebaseer op 'n [//meta.wikimedia.org/wiki/WMDE_Technical_Wishes/RevisionSlider gemeenskapsversoek] uit die Duissprekende gemeenskap se tegniese wenslys. Terugvoer word waardeer en kan gerus [//www.mediawiki.org/wiki/Extension_talk:RevisionSlider hier] gegee word.",
"revisionslider-help-dialog-slide2":"Elke vertikale balk verteenwoordig 'n bladsyweergawe. Balke aan die bokant dui op groei in die artikelgrootte, balke aan die onderkant dui op 'n verkleining. In die prentjie dui weergawe 1 op inhoud wat bygevoeg is, en weergawe 2 wys dat inhoud verwyder is.",
"revisionslider-help-dialog-slide3":"
Om sekere weergawes te vergelyk, kies die weergawes met die geel en blou punte.

Die blou punt bepaal die jonger weergawe, die geel punt bepaal die ouer weergawe.

Skuif die punte deur hul te sleep of klik op 'n balk.

"revisionslider-help-dialog-slide3a":"
Om sekere weergawes te vergelyk, kies die weergawes met die geel en blou punte.

Die blou punt bepaal die jonger weergawe, die geel punt bepaal die ouer weergawe.

Skuif die punte deur hul te sleep of klik op 'n balk.

"revisionslider-help-dialog-slide4":"Gebruik die terug- en vorentoe-pyltjies om ouer en jonger weergawes te wys deur te blaai deur die weergawegeskiedenis.",
"revisionslider-tutorial":"Inleiding tot die weergawebalk",